Ek is die tweede rookie wat na Qatar toe kom, ons vertrek die 2de Mei. Kan jy asb vir ons se hoe die skole is vir kinders, ek het n' seun van 16 jaar en 'n dogter van 12. My vrou is baie bekommered oor opvoeding daar en dink daaraan om "home schooling" te gee. Kan jy a.s.b help?

Groete
Danny